Sistemiese Kontakdermatitis (Systemic contact dermatitis) verwys na 'n veltoestand waar 'n individu wat reeds sensitief is vir 'n allergeen, daarna ernstig op dieselfde allergeen via 'n ander roete sal reageer. Dit kom voor by allergene, insluitend metale, medikasies en voedsel.